Woensdag, 12 April 2017 11:52

Vakature: Junior/Senior Taalpraktisyn

Is jy 'n energieke en innoverende taalpraktisyn? Raak jy opgewonde oor die ontwikkeling van elektroniese hulpmiddels vir gebruikers? Het jy goeie kennis van die Afrikaanse taalkunde, taalonderrig, leksikografie en/of korpuslinguistiek? Wil jy graag voltyds vanaf jou eie huis werk? En wil jy deel wees van die VivA-span?

Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) het 'n vakature vir 'n junior of senior taalpraktisyn.

NUUSARGIEF

FACEBOOK