VIVA SE BLOGS

Woordverhoudings in Afrikaans

Geplaas deur Nadine Fouché-Karsten Donderdag, 22 Februarie 2024
Gepubliseer in Klaskamerhulpmiddels;

Woorde staan in ’n sekere verhouding tot mekaar. As ons meer hieroor leer, verstaan ons beter waarom taal op ’n sekere manier gebruik word. Laai die hulpmiddel "Woordverhoudings in Afrikaans" af, gebruik dit as notas tydens onderrig, plak dit in jou leerders se boeke as aanvullende leermateriaal, of integreer dit in jou bestaande skyfiereekse met die nodige erkenning aan die Virtuele Instituut vir Afrikaans.

Lees 583 tye Laaste modifikasie op Donderdag, 14 Maart 2024 11:22

RSS-VOERE

Is jy 'n groentjie as dit oor RSS-voere gaan? Laai ons blitsgids af om jou te help.


NUUSARGIEF

FACEBOOK