Afrikaanse hekelterme en hulle afkortings (met Britse en Amerikaanse ekwivalente)

Geplaas deur Sophia Kapp Maandag 04 Januarie 2016
Gepubliseer in VivA;

Hier is 'n lys met Afrikaanse hekelterme, die afkortings daarvoor, en die ekwivalente terme (met afkortings) wat in Amerikaanse en Britse patrone gebruik word. Die lys is nagesien en bygewerk deur hekelghoeroe Karen Adendorff Niemand (baie dankie, Karen!). Indien jy nog terme het wat op hierdie lys hoort, of wysigings aan die lys wil voorstel, skakel gerus met my by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees..

 

Lekker hekel!

 

Sophia

Lees 2443 tye Laaste modifikasie op Maandag 21 Januarie 2019 09:40

3 Opmerking(s)

  • Kommentaarskakel Sophia Kapp Maandag 21 Januarie 2019 10:06 geplaas deur Sophia Kapp

    Toets

  • Kommentaarskakel Anri Greyling Donderdag 09 Augustus 2018 13:28 geplaas deur Anri Greyling

    Ek will graag die lys met hekelterme aflaai

  • Kommentaarskakel Colette du Bruyn Vrydag 06 Julie 2018 16:21 geplaas deur Colette du Bruyn

    Waar kan ek die lys kry?
    Afrikaanse hekelterme en hulle afkortings (met Britse en Amerikaanse ekwivalente)

RSS-VOERE

Is jy 'n groentjie as dit oor RSS-voere gaan? Laai ons blitsgids af om jou te help.

NUUSARGIEF

FACEBOOK