Taalprof se handleiding vir taaldiskussies

Geplaas deur VivA-redaksie Dinsdag 05 Desember 2017
Gepubliseer in VivA;

As taalkundige en hoogleraar in vakdidaktiek sien prof. Peter-Arno Coppen (in Nederland is hy ook as die Taalprof bekend) gereeld hoe gesprekke oor taal kan ontspoor. Hier is sy handleiding, dan, oor hoe sulke gesprekke beter aangepak kan word. Die video is ’n opname van ’n lesing wat hy op 7 Oktober in die Beatrix-teater in Utrecht gehou het as deel van Onze Taal, die Nederlandse genootskap en tydskrif vir taalliefhebbers, se 2017-kongres.

 

Lees 648 tye Laaste modifikasie op Saterdag 16 Desember 2017 13:41

RSS-VOERE

Is jy 'n groentjie as dit oor RSS-voere gaan? Laai ons blitsgids af om jou te help.

NUUSARGIEF

FACEBOOK