VIVA SE BLOGS
Soekresultate vir: Oktober 2020

Narsiste is mense wat dink hulle is belangriker as ander. Hulle gedy wanneer die aandag op hulle gefokus word. In Engels sĂȘ ons hierdie mense het "delusions of grandeur", wat beteken hulle wil die hele tyd in die kollig wees. Hulle is die rede vir die partytjie, en almal se aandag moet op hulle gefokus wees.

Die onderwerp (of subjek) van 'n sin is 'n narsis. In sinsontleding (sintaksis) is hierdie narsistiese laventelhaan regmatig die fokuspunt van die sin.