TEKEN AAN | REGISTREER
Ek kry die afgelope week of wat skielik heelwat navrae oor die gebruik van die woord cool. Mag ‘n mens die woord gebruik? Wanneer mag ‘n mens die woord gebruik? Hoe skryf ‘n mens die woord as jy hom gebruik?
Trefwoorde: woordeboeke; Woordeboekportaal; Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal; eHAT
Die redaksie van die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal het op Maandag 18 Desember dié woordeboek se woord van die jaar bekend gemaak.
Is jy 'n groentjie as dit oor RSS-voere gaan? Laai ons blitsgids af om jou te help.
VivA Afrikaans