Vir Nederlands as skoolvak het kurrikulumbeplanners in Nederland in Oktober 2018 sewe kernopdragte daargestel. Dankie aan professor Marc van Oostendorp wat my toegelaat het om sy kommentaar op hierdie opdragte te vertaal en hier te deel – ook vir toekomstige verwysing in ons eie gesprekke oor die behoud van Afrikaans as vak en hoe om Afrikaansmediumonderrig te bly ondersteun.
Die oorspronklike bydraes, asook die kommentaar in Nederlands daarop, kan gelees word in Neerlandistiek, die aanlyn tydskrif vir taal- en letterkundige ondersoek.
Voeg gerus nou, of enige tyd in die toekoms, ook jou kommentaar by.
Vir Nederlands as skoolvak in die toekoms het kurrikulumbeplanners verlede week sewe kernopdragte gestel en belangstellendes genooi om daarop kommentaar te lewer. In Neerlandistiek, die aanlyn tydskrif vir taal- en letterkundige ondersoek, het die Nederlandse taalkundeprofessor Marc van Oostendorp so gemaak. Met sy toestemming vertaal en deel ek wat hy skryf.
Hoe lyk die toekoms van Afrikaans as skoolvak?
Voeg gerus jou kommentaar by.
Vir die skoolvak Nederlands het kurrikulumbeplanners verlede week ’n dokument met sewe kernuitgangspunte – “7 grote opdrachten” – bekend gestel en belangstellendes genooi om daarop kommentaar te lewer. In Neerlandistiek, die aanlyn tydskrif vir taal- en letterkundige ondersoek, voeg die Nederlandse taalkundeprofessor Marc van Oostendorp die daad by die woord en neem hy dié opdragte een vir een onder die loep. Met sy toestemming vertaal en deel ek wat hy skryf.
Hoe lyk die vak Afrikaans? Voeg gerus ook jou kommentaar by.
Vir Nederlands as vak het kurrikulumbeplanners verlede week ’n dokument vrygestel waarin hulle sewe kerndoelwitte – “7 grote opdrachten” – uiteensit vir toekomstige taalonderrig op skool.
In Neerlandistiek, die aanlyn tydskrif vir taal- en letterkundige ondersoek, bespreek die Nederlandse taalkundeprofessor Marc van Oostendorp dié opdragte afsonderlik. Met sy toestemming vertaal en deel ek hier wat hy oor elkeen skryf. Want hoe lyk die ideale vir Afrikaans in die klaskamer van die toekoms?
Voeg gerus jou gedagtes by.
Vir Nederlands as skoolvak in die toekoms het kurrikulumbeplanners verlede week ’n dokument bekendgestel waarin sewe kernuitgangspunte – “7 grote opdrachten” – vir taalonderrig uitgestippel word. In Neerlandistiek, die aanlyn tydskrif vir taal- en letterkundige ondersoek, plaas die Nederlandse professor Marc van Oostendorp dié opdragte een vir een onder die vergrootglas. Met sy toestemming vertaal en deel ek hier wat hy oor elkeen skryf.
Hoe lyk die ideale vir Afrikaans as skoolvak in die toekoms?
Voeg gerus jou gedagtes by.
Vir Nederlands as skoolvak in die toekoms het kurrikulumbeplanners verlede week ’n dokument vrygestel waarin sewe kernuitgangspunte – “7 grote opdrachten” – vir taalonderrig gestel word. In Neerlandistiek, die aanlyn tydskrif vir taal- en letterkundige ondersoek, neem die Nederlandse taalkundeprofessor Marc van Oostendorp dié stellings een vir een onder die loep. Met sy toestemming vertaal en deel ek hier wat hy oor elkeen skryf. Want hoe lyk ons eie ideale vir Afrikaans as skoolvak in die toekoms?
Praat gerus saam.
Wat het kinders nodig om op te groei tot volwassenes wat tot die samelewing bydra, ekonomies selfstandig is en leef met selfvertroue? In Nederland is dit van die vrae wat gestel word in ’n grondige ondersoek na die nasionale kurrikulum vir primêre en vroeë sekondêre onderwys.
Wat werk; wat werk nie? Wat moet behou word; wat moet verander? Wat moet bykom; wat moet laat vaar word? Hoeveel ruimte moet skole gegun word om self te kan aanvul, in ooreenstemming met hul visie, leerlinge en omgewing?
Ná die sowat dertig jaar wat Nederlands in Suid-Afrikaanse skole afwesig was, het die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV), in samewerking met Protea Boekhuis, pas ’n Afrikaans-Nederlandse lespakket vir skole bekend gestel.
Eenders & Anders
Hierdie artikel het oorspronklik op 21 Desember 2017 verskyn in Neerlandistiek voor de klas, ’n onderdeel van die aanlyn tydskrif Neerlandistiek vir taal- en letterkundige ondersoek.
Een korte positiebepaling en wat eerste resultaten
Deur Jimmy van Rijt
Sinds de zogenoemde ‘communicatieve wending’ in het moedertaalonderwijs vanaf eind jaren 60 van de vorige eeuw zijn grammaticaonderwijs en literatuur – toch zeker in de ideologische zin – wat meer naar de achtergrond van het onderwijs Nederlands verdwenen, ten gunste van algemeen communicatieve vaardigheden. In de praktijk van het schoolvak Nederlands wordt, ondanks de nadruk op communicatieve vaardigheden, echter nog altijd veel aan grammaticaonderwijs gedaan. Sterker nog: niet alleen in Nederland, maar zeker ook in internationaal verband staat grammaticaonderwijs weer tamelijk prominent op de (beleids)agenda (zie bijvoorbeeld Myhill, Jones, Lines & Watson, 2012; Watson & Newman, 2017, p. 2).
Naar grammaticaonderwijs wordt dan ook steeds meer onderzoek gedaan, en dan met name naar de relatie tussen expliciet grammaticaonderwijs en schrijfvaardigheid, met de onderzoeksgroep rondom Debra Myhill (Universiteit van Exeter, Verenigd Koninkrijk) als kartrekker. Lange tijd werd verondersteld dat grammaticaonderwijs geen positieve effecten had op schrijfvaardigheid (zie bijvoorbeeld de veel aangehaalde meta-analyse van Graham & Perin (2007)), maar dergelijke resultaten hebben vrijwel zonder uitzondering betrekking op traditioneel grammaticaonderwijs. Dergelijk grammaticaonderwijs is onderhevig aan forse kritiek: trucjes en ezelsbruggetjes domineren de didactiek, terwijl kritisch of reflectief denken en grammaticaal inzicht niet of nauwelijks aangeboord worden (zie bijvoorbeeld Coppen, 2009). Het hoeft dan ook geen verbazing te wekken dat zulk grammaticaonderwijs de schrijfvaardigheid niet ten goede komt.