Saterdag 01 April 2017 05:49

Miskien moet ons eerder oor die weer praat

Skryf Linda Bothma vir my in ʼn e-pos: “Kan jy glo dat ek op my beleë ouderdom sukkel met die woord “weerga”! Ek vermoed dat “weerga” verband hou met “weergawe”, maar wat is die verskil?”

Die liewe 71-jarige tante kry terstond ʼn tegnologieles van my: “Haas Tannie na Tannie se selfoon, tablet of Windows 10-rekenaar, laai die VivA-app af, en teken in op die nuutste weergawe van die HAT.”

Skryf sy terug: “Ja, ja, dié het ek al laaaaankal gedoen, en ek kan sien dat “weergawe” se sinoniem “reproduksie” is en dat “weerga” se sinoniem “eweknie” is. Maar ek kry niks raakgegoogle oor die verbánd tussen die twee nie?”

RSS-VOERE

Is jy 'n groentjie as dit oor RSS-voere gaan? Laai ons blitsgids af om jou te help.

NUUSARGIEF

FACEBOOK