The easiest way to access the corpus, is via the VivA webpage:

  1. Go to https://viva-afrikaans.org.
  2. Register as a user (for free).
  3. Go to the online shop ("Winkel"), and click on "Aansoek" in the "Korpusportaal" block. (It is also free!)
  4. Fill out the form.
    • You can read more about the difference between "Omvattend" and "Eksklusief" on this page: http://korpus.viva-afrikaans.org/whitelab-oop/explore/corpus
    • Manuals in Afrikaans and English are also available on this page. Also make sure to explore the functionality of the platform using the question mark in the top left corner of the page.
  5. Click on "Stuur".

Your application will then be considered. If approved, you will get access to all the corpora as per the description above. (You will get some new options under [Portale > Korpusportaal] on VivA's webpage.) You will be able to do powerful searches using the well-known BlackLab/WhiteLab interface, and using CQL. Please also consult the above-mentioned manual.

If you need to download a corpus for specific research purposes (e.g. for a computational linguistics project), you can send an email with a motivation to Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees..


Die maklikste manier om toegang tot die korpus te kry is met die VivA-webblad:

  1. Gaan na https://viva-afrikaans.org.
  2. Registreer as ’n gebruiker (gratis).
  3. Gaan na die aanlyn winkel (“Winkel”), en klik op “Aansoek” in die “Korpusportaal”-blokkie. (Dis ook gratis!)
  4. Vul die vorm in.
    • Jy kan meer lees oor die verskil tussen “Omvattend” en “Eksklusief” op hierdie bladsy: http://korpus.viva-afrikaans.org/whitelab-oop/explore/corpus
    • Afrikaanse en Engelse handleidings is ook op hierdie bladsy beskikbaar. Gebruik die vraagteken in die linkerkantste boonste hoek van die bladsy om die funksionaliteit van die platform te ondersoek.
  5. Klik op “Stuur”.

Jou aansoek sal dan oorweeg word. As jy aanvaar word, sal jy toegang kry tot al die korpora soos hier bo beskryf. (Jy sal nog opsies onder [Portale > Korpusportaal] op VivA se webblad vind.) Met die bekende BlackLab/WhiteLab-koppelvlak en met behulp van CQL sal jy kragtige soektogte kan doen. Raadpleeg asseblief ook bogenoemde handleiding.
As jy die korpus vir spesifieke navorsingsdoeleindes moet aflaai (bv. vir ’n rekenaarlinguistiekprojek), kan jy dit in ’n e-pos motiveer en stuur na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees..