Druk hierdie bladsy

Leesbegripvrae oor Mia en Miaau-Miaau, moles, manewales en monsters (deur Karen Loots)

Geplaas deur Karen Loots Woensdag, 29 November 2023
Gepubliseer in Klaskamerhulpmiddels;

Hierdie leesbegripboekie bevat kontekstuele vrae oor al die stories in Mia en Miaau-Miaau – moles, manewales en monsters wat deur Karen Loots geskryf is en in VivA-Uitgewers beskikbaar is. Daarby word volledige nasienriglyne aan die einde van die boekie voorsien. Selfs inkleurprente van die karakters word ingesluit!

Bykomende inligting

Lees 760 tye Laaste modifikasie op Woensdag, 10 April 2024 16:05

kommentaar

  • Kommentaarskakel
    Erin Frans
    Erin Frans
    Sondag, 01 September 2024 22:12

    Ek wil my lees en spelling verbeter..ek hou van lees