Druk hierdie bladsy

’n Plakkaat met ’n definisie van elke woordsoort

Geplaas deur Nadine Fouché-Karsten Vrydag, 04 Maart 2022
Gepubliseer in Woordsoorte;

Hierdie leerhulpmiddel is ’n A0-plakkaat waarop die definisie van elke woordsoort gegee word – ook geïllustreer met voorbeelde.

Afrikaansonderwysers, as jy graag wil verstaan waarom ons ons definisies van die onderskeie woordsoorte op ’n sekere wyse geformuleer het, gaan kyk asseblief die nuttige, gratis, aflaaibare video wat ook op hierdie bladsy beskikbaar is. Die naam van hierdie video is "Die definisies van woordsoorte".

Lees 2506 tye Laaste modifikasie op Woensdag, 10 April 2024 16:16