Druk hierdie bladsy

VivA se woordsoortdefinisies

Geplaas deur Nadine Fouché-Karsten Dinsdag, 22 Maart 2022
Gepubliseer in Klaskamerhulpmiddels;

In hierdie video, spesifiek gerig op dosente van Onderwysafrikaans, onderwysstudente en Afrikaansonderwysers (insluitend nasorgonderwysers en tuisonderwysers), word inligting gegee oor die wyse waarop VivA tussen verskillende hoofkategorieë of woordsoorte op hul klaskamerhulpmiddel "’n Plakkaat met ’n definisie van elke woordsoort" onderskei.

Bykomende inligting

Lees 1235 tye Laaste modifikasie op Woensdag, 10 April 2024 16:15