Druk hierdie bladsy

Wat is attributiewe en predikatiewe adjektiewe / byvoeglike naamwoorde?

Geplaas deur Nadine Fouché-Karsten Vrydag, 06 Mei 2022
Gepubliseer in Klaskamerhulpmiddels;
Normaalweg word daar van leerders verwag om ’n adjektief (of byvoeglike naamwoord) as óf attributief óf predikatief te klassifiseer. Die idee word geskep dat dit twee soorte adjektiewe is. Toe nou nie ...
In die video word verduidelik wat eintlik met "attributief" en "predikatief" bedoel word.

Bykomende inligting

Lees 17731 tye Laaste modifikasie op Woensdag, 10 April 2024 16:14