Druk hierdie bladsy

Intensiewe vorme wat misleidend is

Geplaas deur Nadine Fouché-Karsten Dinsdag, 07 Junie 2022
Gepubliseer in Klaskamerhulpmiddels;

Gebruik hierdie video om te verduidelik dat woorde soos wawyd oop (en ook blakend gesond, roerend mooi, ontsettend ontstellend, ens.) nie adjektiewe is nie, maar bestaan uit ’n bywoord wat geïntensiveer is, gevolg deur ’n adjektief.

Lees 2410 tye Laaste modifikasie op Woensdag, 10 April 2024 16:13