Druk hierdie bladsy

Idioomuitbeeldings

Geplaas deur Nadine Fouché-Karsten Vrydag, 17 Maart 2023
Gepubliseer in Klaskamerhulpmiddels;

Op Internasionale Moedertaaldag het onderwysers die geleentheid gekry om idiome visueel op ’n kreatiewe wyse uit te beeld. Hierdie plakkaat is ’n opsomming van die onderwysers se uitbeeldings. Die plakkaat is ’n A0-grootte, maar dit kan ook as ’n A1- of ’n A2-grootte uitgedruk word.

Lees 1655 tye Laaste modifikasie op Woensdag, 10 April 2024 16:09