Druk hierdie bladsy

Onderskei wederkerende voornaamwoorde van ander woordsoorte

Geplaas deur Nadine Fouché-Karsten Dinsdag, 02 Mei 2023
Gepubliseer in Klaskamerhulpmiddels;

Het jy al ooit getwyfel of ’n woord ’n persoonlike voornaamwoord, ’n besitlike voornaamwoord, of ’n wederkerende voornaamwoord is. Die onderstaande toetse kan help om in so ’n geval ’n onderskeid tussen hierdie woordsoorte te tref.

Lees 1999 tye Laaste modifikasie op Woensdag, 10 April 2024 16:08