Druk hierdie bladsy

Die onbepaalde voornaamwoord in ’n neutedop: notas vir die Afrikaansonderwyser

Geplaas deur Nadine Fouché-Karsten Donderdag, 01 Junie 2023
Gepubliseer in Klaskamerhulpmiddels;

Hierdie uitdeelstuk omvat al die inligting wat die Afrikaansonderwyser nodig het wanneer die onbepaalde voornaamwoord op skoolvlak onderrig word, vanaf die definisie van "onbepaalde voornaamwoord", na voorbeeldsinne en die voorstel van tipiese identifiseringstoetse.

Lees 1048 tye Laaste modifikasie op Woensdag, 14 Junie 2023 16:43