Druk hierdie bladsy

Werk met woorde: Selfstandige naamwoorde (naamwoorde)

Geplaas deur Nadine Fouché-Karsten Donderdag, 12 Oktober 2023
Gepubliseer in Klaskamerhulpmiddels;

Hierdie klaskamerhulpmiddel kan gebruik word om die naamwoord (oftewel selfstandige naamwoord) as abstrakte konsep in die klaskamer aan graad 4-leerders bekend te stel. Hoewel dit nie pertinent aangedui word nie, maak hierdie hulpmiddel voorsiening vir soortnaamwoorde (oftewel soortname op skoolvlak) en eienaamwoorde (oftewel eiename op skoolvlak), aangesien hierdie twee soorte naamwoorde in die graad 4-handboeke tot my beskikking ingesluit word.

Lees 2491 tye Laaste modifikasie op Woensdag, 10 April 2024 16:05