Druk hierdie bladsy

Sinstrukture in Afrikaans Huistaal: enkelvoudige sinne

Geplaas deur Nadine Fouché-Karsten Maandag, 03 Junie 2024
Gepubliseer in Klaskamerhulpmiddels;

In Afrikaans kan ons sinne op verskillende maniere gestruktureer (of saamgestel) wees, en op grond daarvan kry ons verskillende sinstrukture, naamlik enkelvoudige sinne, veelvoudige sinne en saamgestelde sinne. In hierdie uitdeelstuk word die eienskappe van enkelvoudige sinne bespreek.

Lees 1954 tye