Druk hierdie bladsy

Facebook-woordeskathulpmiddel

Geplaas deur Nadine Fouché-Karsten Woensdag, 17 Januarie 2024
Gepubliseer in Klaskamerhulpmiddels;

Gebruik die Facebook-woordeskathulpmiddel om nuwe woordeskat te onderrig. Die leerders kies ’n bepaalde woord of uitdrukking en skep ’n Facebook-profiel daarvoor. Deur byvoorbeeld iets in die afdeling “Meer oor my” te skryf, demonstreer hulle kennis oor hierdie woord/uitdrukking se betekenis.

Lees 810 tye Laaste modifikasie op Woensdag, 10 April 2024 16:03