Druk hierdie bladsy

Hoe kan ek poliseme (of polisemie as woordverhouding) aan leerders bekendstel?

Geplaas deur Nadine Fouché-Karsten Maandag, 25 Maart 2024
Gepubliseer in Klaskamerhulpmiddels;

In hierdie uitdeelstuk word aangedui hoe poliseme aan leerders bekendgestel kan word. Eenvoudige én gevorderde aktiwiteite word voorgestel. Die uitdeelstuk word met bykomende voorbeelde van poliseme afgesluit.

Lees 3145 tye Laaste modifikasie op Woensdag, 10 April 2024 16:02