Dit kan gebruik word vir die onderrig van woordherkenning, spelling, lettergrepe, die verkenning van letter-klank-verhoudings, of selfs tuis as 'n speletjie om blokkiesraaisels te skep. Hierdie produk word binne 30 dae deur die #mywoord-span versend
R650.00












