Image

WELKOM BY PROVARIA

ProVARIA is 'n Omvattende navorsingsprojek oor Variasie in Afrikaans, met die doel om die variëteite van Afrikaans
te dokumenteer en hulpbronne oor die niestandaardvariëteite meer toeganklik te maak.

Meer as 20 Afrikaanse taalkundiges van meer as 14 universiteite en Afrikaanse taalorganisasies, insluitend die
Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT), die Afrikaanse Taalraad, die Taalkommissie en VivA vorm deel van
hierdie projek se stuurkomitee.

Sagteware en portale beskikbaar

DEEL JOU NAVORSING

Is jy ’n navorser wat navorsing doen oor een of meer van die variëteite van Afrikaans? Deel asseblief jou navorsingsuitsette met ons deur die vorm hier onder in te vul. Navorsingsuitsette bly die eiendom van die kopiereghouer en word hier gelys vir verwysing. ProVARIA neem geensins eienaarskap, kopiereg en dies meer van enige bydraer se bydrae oor nie.

Voorsien jou naam en van
Voorsien 'n geldige e-posadres
Voorsien 'n geldige kontaknommer
Deel jou boodskap
Voorsien 'n geldige dokument

KONTAK ONS

Is jy ’n dosent of ander kundige persoon wat graag by ProVARIA se aktiwiteite betrokke wil raak? 

Is jy ’n student wat graag navorsing oor een of meer van die variëteite van Afrikaans wil doen, maar nie weet waar om te begin nie? Vul asseblief die vorm hier onder in en ons sal so spoedig moontlik met jou in kontak kom.

Voorsien jou naam en van
Voorsien 'n geldige e-posadres
Voorsien jou boodskap