Ek kry die afgelope week of wat skielik heelwat navrae oor die gebruik van die woord cool. Mag ‘n mens die woord gebruik? Wanneer mag ‘n mens die woord gebruik? Hoe skryf ‘n mens die woord as...
In ’n kort opsommig uit die boek Die gans die dacht dat hij een eend was (Mike van Herwijnen en Danielle van Wiel, 2018) word vertel dat die wind op ’n stormagtige aand die eier van ’n gans na...
Die VivA-taaladviesspan kry onlangs ʼn navraag oor die verskil tussen beeldspraak (imagery) en stylfigure (figures of speech). Aanvanklik het ek gedink dat die antwoord redelik voor die hand liggend...
Moedertaalsprekers kort nie eselsbruggies nie. Hulle beskik reeds oor ’n interne grammatika of ’n versameling patrone wat verfyn word namate hulle met ander moedertaalsprekers in kontak kom. Dink...
Selfs ʼn wolkekrabber bou ʼn mens een baksteen op ʼn slag.