TEKEN AAN OF REGISTREER OM 'N SOEKTOG UIT TE VOER

DIE VIRTUELE INSTITUUT VIR AFRIKAANS

    Afdelings
    VivA Algemeen
    VivA Akademies
    VivA Taalpraktyk
    VivA Onderwys
    VivA Uitgewers
    VivA Tegnologie
     
    VivA Weldoener
     
    Viva Uitgewers

    Ons bring die digitale biblioteek na jou toe

    VivA Uitgewers Aanlyn VivA Uitgewers Dis in die soen

    Lees die nuutste boeke op VivA-Uitgewers

    VivA bied op die laaste Maandag van elke maand ’n werkwinkel aan. Hierdie werkwinkels handel oor die ontsluiting van die nuutste Afrikaanse Woordelys en Spelreëls, redigering, en vertaling. Die werkwinkels bestaan uit een sessie wat in die oggend van 9:00 tot 13:00 plaasvind. Die sessie bestaan uit vier webinare wat elkeen stiptelik op die uur begin. Die bywoningskakels word die Vrydag voor die werkwinkel aan deelnemers gestuur. ’n Deelnamesertifikaat word na afloop van die werkwinkel uitgereik aan deelnemers wat die volledige werkwinkel bywoon.

    R450.00
    * Werkwinkel: