Het jy al ooit gewonder hoe ’n mens die f-/v-reël op ’n kreatiewe, teoreties gefundeerde wyse kan onderrig? Die aangehegte hulpmiddel is op die nuutste Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (AWS) gebaseer en dui op ’n prettige wyse aan wanneer die letters f en v gebruik behoort te word.
Volg ons op sosiale media
Selfs ’n wolkekrabber bou ’n mens een baksteen op ’n slag.