In hierdie uitdeelstuk word aangedui watter leestekens in die direkte rede,ingevolge die reëls in die 2017-AWS, gebruik moet word. Die uitdeelstuk word afgesluit met ’n paar redes waarom die direkte/indirekte rede soms gebruik word.
Volg ons op sosiale media
Selfs ’n wolkekrabber bou ’n mens een baksteen op ’n slag.