Stal items per gids uit: betrekkingswoorde

Woensdag, 09 Maart 2022 14:34

Sinne op skoolvlak: Nou maak dit sin! (Deel 1)

Daar is soveel definisies vir die term sin wat verhoed dat onderwysers weet wát ’n sin nou eintlik is,  watter tipe inligting hulle moet insluit en watter voorbeelde hulle moet gebruik wanneer die sin onderrig moet word.