Stal items per gids uit: drukduiwel

Saterdag, 18 Augustus 2018 17:05

Salpetus?

“As jy in die Vrystaat bergklim en voorouers se grafte besoek, sal jy op natuurskatte soos die salpetus afkom.” Dié sin in ’n graad 10-Afrikaans Addisionele Taal-handboek het dié week minstens een Afrikaansonderwyser en haar leerders laat kopkrap.

Geliasseer onder