Stal items per gids uit: isiZulu

Vrydag, 20 Julie 2018 13:48

Toppunt van grammatikale kolonialisme

Verlede week se top- drie politiekkorrekthede:

  • Scarlett Johansson word uit die rolverdeling van ʼn film verwyder, omdat slegs ʼn transgenderpersoon kennelik die rol van ʼn transgenderpersoon mag vertolk.
  • ʼn Klomp internetvroue speel die seksismetroef toe die Nadal-Djokovic-semifinaal noodgedwonge oorloop na die Saterdag en geskeduleer word vir ʼn uur voor die vrouefinaal.
  • Ter plaatse lyk dit asof ons voortaan nie meer van die Zulu’s/Zoeloes mag praat nie, maar eerder van die amaZulu/AmaZulu. Só blyk dit in ieder geval op SABC News se webwerf.

Dit is oor laasgenoemde wat ek dit vandeesweek wil hê.

Geliasseer onder