Stal items per gids uit: kultuur

Sondag, 11 Februarie 2018 18:40

Bekendstelling: Eenders & Anders

Ná die sowat dertig jaar wat Nederlands in Suid-Afrikaanse skole afwesig was, het die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV), in samewerking met Protea Boekhuis, pas ’n Afrikaans-Nederlandse lespakket vir skole bekend gestel.

EendersAnders

Eenders & Anders