In die taalkundewêreld is die naam dr. Mariëtta Alberts ’n huishoudelike naam. Sy is veral bekend in terminologie- en leksikografiekringe, met ander woorde by die mense wat woordeboeke maak en termlyste saamstel. Gerhard van Huyssteen het haar onlangs by ’n kongres raakgeloop en met haar oor haar spiksplinternuwe boek gesels: