Stal items per gids uit: verlede deelwoord

Donderdag, 02 Junie 2022 10:55

Om te -de of te -te

Trefwoorde: voltooide deelwoord; verlede deelwoord

Een van die taalnavrae wat nogal baie in my virtuele inmandjie beland, is hoe ’n mens bepaal of ’n voltooide deelwoord ’n -te of -de kry.