Met behulp hiervan kan onderwysers vasstel of 'n stuk teks geskik is vir die leerders in 'n spesifieke graad, vertalers kan bepaal of 'n vertaalde teks dieselfde leesbaarheidsgraad as die oorspronklike teks het, joernaliste kan verseker dat hul artikels geskik is vir 'n wye gehoor, en selfs webontwikkelaars en gebruikerservaringspesialiste kan vasstel tot watter mate webwerfinhoud maklik verteerbaar vir gebruikers is.
R90.00












