Hierdie leesbegripboekie bevat kontekstuele vrae oor al die stories in Mia en Miaau-Miaau – moles, manewales en monsters wat deur Karen Loots geskryf is en in VivA-Uitgewers beskikbaar is. Daarby word volledige nasienriglyne aan die einde van die boekie voorsien. Selfs inkleurprente van die karakters word ingesluit!
Volg ons op sosiale media
Selfs ’n wolkekrabber bou ’n mens een baksteen op ’n slag.