Afrikaanse hekelterme en hulle afkortings (met Britse en Amerikaanse ekwivalente)

Geplaas deur Sophia Kapp Maandag, 04 Januarie 2016
Gepubliseer in VivA;

Hier is 'n lys met Afrikaanse hekelterme, die afkortings daarvoor, en die ekwivalente terme (met afkortings) wat in Amerikaanse en Britse patrone gebruik word. Die lys is nagesien en bygewerk deur hekelghoeroe Karen Adendorff Niemand (baie dankie, Karen!). Indien jy nog terme het wat op hierdie lys hoort, of wysigings aan die lys wil voorstel, skakel gerus met my by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees..

 

Lekker hekel!

 

Sophia

Lees 4137 tye Laaste modifikasie op Maandag, 21 Januarie 2019 09:40

Opmerking(s)

  • Kommentaarskakel
    Sophia Kapp
    Sophia Kapp
    Maandag, 21 Januarie 2019 10:06

    Toets

  • Kommentaarskakel
    Anri Greyling
    Anri Greyling
    Donderdag, 09 Augustus 2018 13:28

    Ek will graag die lys met hekelterme aflaai

  • Kommentaarskakel
    Colette du Bruyn
    Colette du Bruyn
    Vrydag, 06 Julie 2018 16:21

    Waar kan ek die lys kry?
    Afrikaanse hekelterme en hulle afkortings (met Britse en Amerikaanse ekwivalente)