

Teken aan en besoek ons winkel.
By skole wat op VivA se skoolpakket inteken, het elke onderwyser en elke leerder nou onbeperkte toegang tot die nuutste uitgawe van die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (die HAT), die groot, omvattende Woordeboek van die Afrikaanse Taal (die WAT), plus nog 34 ander bronne.
