Stal items per gids uit: lewendig

Vrydag, 14 Junie 2024 07:10

Hoe lewendig is jou konsert? Hoe lewend is jou stroming? Só maak 'n mens

Die woord "lewendig" word toenemend in Afrikaans gebruik wanneer dit kom by uitsendings of optredes, moontlik omdat dit 'n maklike manier is om die Engelse "live" te vertaal. Maar kan 'n optrede of uitsending lewendig wees? Kom ons kyk eers wat "lewend" en "lewendig" beteken.

Geliasseer onder