Stal items per gids uit: pylvak

Vrydag, 12 Oktober 2018 06:18

So vinnig soos ʼn pyl in dié deel van baan

Sedert hy my jare gelede in ʼn restaurant in die Baai aan Diemersfontein se sjokoladepinotage voorgestel het, kry ek so dan en wan ʼn e-pos met ʼn taaluitdaging van die fameuse Kerneels Breytenbach. My dag/week/maand word gewoonlik opgevrolik, want hy stel nou nie juis jou gemiddelde agt-tot-vyftaalvrae nie.

Vandeesweek: “Waar kom die woord ‘pylvak’ vandaan?”

Ek dag eers daar was ʼn verlaging in die algemene standaard van sy vrae, want dis tog voor die hand liggend: Pylvak kom uit …