Stal items per gids uit: samestellings

Donderdag, 09 Mei 2024 08:18

'Donkerblou' of 'donker blou'? Só werk die los en vas skryf van kleure

Ek ontvang onlangs 'n vraag oor wat die korrekte skryfwyse van "donker/lig" saam met 'n daaropvolgende kleuradjektief (soos "blou") is. Word dit los of vas geskryf?