Stal items per gids uit: skryftekens

Woensdag, 15 Januarie 2025 16:42

Die Huis van Skryftekens

In hierdie uitdeelstuk word aangedui hoe die verskillende skryftekens gelykgestel kan word aan verskeie dele van ’n huis. Brei gerus hierdie uitdeelstuk uit met die teorie wat in die uitdeelstuk "Skryftekens in ’n neutedop" vervat is.