In hierdie uitdeelstuk word aangedui hoe die verskillende skryftekens gelykgestel kan word aan verskeie dele van ’n huis. Brei gerus hierdie uitdeelstuk uit met die teorie wat in die uitdeelstuk "Skryftekens in ’n neutedop" vervat is.
Lees 979 tye
Laaste modifikasie op Woensdag, 29 Januarie 2025 10:09