Hoe onderrig ek die bedrywende en lydende vorm?

Geplaas deur Nadine Fouché-Karsten Dinsdag, 05 November 2024
Gepubliseer in Klaskamerhulpmiddels;

Hierdie PowerPoint kan in die klaskamer gebruik word om die bedrywende en lydende vorm te onderrig.

  • Die inhoud is van so ’n aard dat dit oor skoolfases heen en selfs vir verskillende taalvlakke (huistaalvlak en addisioneletaalvlak) gebruik kan word.
  • Kies dus die skyfies wat vir jou leerders relevant is.
  • Onderaan elke skyfie is notas. Gebruik dit om die les aan te bied - dit is jou onderrignotas.
  • Druk ook die STBOMP-tabel vir jou leerders uit om interaktiwiteit te bevorder.
Lees 1743 tye Laaste modifikasie op Maandag, 10 Maart 2025 11:09

kommentaar

  • Kommentaarskakel
    Stella
    Stella
    Vrydag, 20 Desember 2024 15:57

    Baie dankie, Nadine. Lydende- en bedrywendevorm bly maar 'n tameletjie vir die meeste leerlinge. Nou kan ek my aanslag om ditte onderrig ook verbeter.