Ontmoet die verskillende woordsoorte

Geplaas deur Nadine Fouché-Karsten Woensdag, 12 Maart 2025
Gepubliseer in Klaskamerhulpmiddels;

Ontmoet die tien soorte woordsoorte wat op skoolvlak in Afrikaans Huistaal onderskei word. Die teikengroep van hierdie uitdeelstuk is laerskoolleerders. Hierin word dié leerders ook blootgestel aan VivA se gebruik van "naamwoord" as sinoniem vir "selfstandige naamwoord", en "adjektief" as sinoniem vir "byvoeglike naamwoord". 

Indien jy wil weet watter woordsoorte in VivA se Afrikaansgrammatika onderskei word, kan die uitdeelstuk "’n Plakkaat met ’n definisie van elke woordsoort gratis afgelaai word.

Lees 954 tye Laaste modifikasie op Donderdag, 13 Maart 2025 10:40