Taalprof se handleiding vir taaldiskussies

Geplaas deur VivA-redaksie Dinsdag, 05 Desember 2017
Gepubliseer in VivA;

As taalkundige en hoogleraar in vakdidaktiek sien prof. Peter-Arno Coppen (in Nederland is hy ook as die Taalprof bekend) gereeld hoe gesprekke oor taal kan ontspoor. Hier is sy handleiding, dan, oor hoe sulke gesprekke beter aangepak kan word. Die video is ’n opname van ’n lesing wat hy op 7 Oktober in die Beatrix-teater in Utrecht gehou het as deel van Onze Taal, die Nederlandse genootskap en tydskrif vir taalliefhebbers, se 2017-kongres.

 

Lees 2112 tye Laaste modifikasie op Saterdag, 16 Desember 2017 13:41