Die verskillende woordsoorte van "wat"

Geplaas deur Nadine Fouché-Karsten Woensdag, 14 Junie 2023
Gepubliseer in Klaskamerhulpmiddels;

In hierdie hulpmiddel word aangedui dat dieselfde woord (naamlik "wat") as verskillende woordsoorte of subkategorieë van ’n spesifieke woordsoort gebruik kan word. Druk dit gerus uit, en deel dit met jou leerders.

Lees 875 tye Laaste modifikasie op Woensdag, 10 April 2024 16:08