×

Fout

Teken asseblief eers in

Sinsbou: die onbepaalde voornaamwoord

Geplaas deur Nadine Fouché-Karsten Woensdag, 14 Junie 2023
Gepubliseer in Klaskamerhulpmiddels;

Die onbepaalde voornaamwoord vorm op sy eie ’n sinsdeel, of dit verbind met ander woorde om ’n sinsdeel te vorm. Hierdie sinsdeel het verskillende funksies binne die sin.

Lees 969 tye Laaste modifikasie op Woensdag, 10 April 2024 16:07