Die klikkiebek van Afrikaans

Geplaas deur Nadine Fouché-Karsten Dinsdag, 05 Desember 2023
Gepubliseer in Klaskamerhulpmiddels;

Een van die vrae wat dikwels gevra word, is wanneer tydsaanduidende en plekaanduidende woorde gewysig moet word wanneer die direkte rede na die indirekte rede omgeskakel word.  

In hierdie skrywe poog ek om dié vraag te beantwoord deur na die algemene vakliteratuur en die terugvoer van vakadviseurs te verwys. Ek sluit die uitdeelstuk af met voorbeelde van hoe die assessering van die indirekte rede effens aangepas kan word, sodat dit vir leerders duideliker is waarom bepaalde tydsaanduidende/plekaanduidende uitdrukkings in die indirekte rede moet verander.

Lees 688 tye Laaste modifikasie op Woensdag, 10 April 2024 16:04