Vermy die springmielies!

Geplaas deur Nadine Fouché-Karsten Woensdag, 21 Augustus 2024
Gepubliseer in Klaskamerhulpmiddels;

Die doel van die speletjie is om elke keer wanneer ’n terminologiekaartjie getrek word die opdrag daaroor korrek uit te voer, sodat soveel terminologiekaartjies as moontlik bymekaargemaak word. Die leerder of span met die meeste terminologiekaartjies wen.

Lees 858 tye