Die f-/v-rympie

Geplaas deur Nadine Fouché-Karsten Donderdag, 19 Mei 2022
Gepubliseer in Klaskamerhulpmiddels;
Het jy al ooit gewonder hoe ’n mens die f-/v-reël op ’n kreatiewe, teoreties gefundeerde wyse kan onderrig? Die aangehegte hulpmiddel is op die nuutste Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (AWS) gebaseer en dui op ’n prettige wyse aan wanneer die letters f en v gebruik behoort te word. 
 
Lees 6534 tye Laaste modifikasie op Maandag, 26 Januarie 2026 13:37